Boerseun? Opsoek na ‘n Boeremeisie?

Enkellopend? Soek jy na liefde in al die verkeerde plekke? Wel, ons glo jy is nou by die regte plek om jou sielsmaat te ontmoet. Boeremeisies Rule! Hully vry lekker, is die beste maatjies en praat jou taal! Moenie wag nie – sluit gratis aan en begin maats maak!

Jou Pot se Deksel!

Boeremeisies is Suid Afrika se beste Afrikaanse verhoudings webwerf. Soek jy iemand wat by jou pas? ‘n Regte Boeremeisie of Boerseun? Sluit aan by ons “dating site” en ontmoet iemand wat jou taal praat! Kry jou Pot se Deksel!

Sluit Gratis Aan

Kom ons Kliek!

Vind liefde aanlyn by Boeremeisies.co.za! Sluit gratis aan, skep jou profiel, laai ‘n foto of twee en begin maats maak! Daagliks sluit hier honderde nuwe Enkellopendes by ons aan – almal opsoek na Liefde! Kom Kliek Saam!

Sluit Gratis Aan!

Afrikaans Singles

Want to date a Boeremeisie? You have come to the right place! Hundreds of Afrikaans Singles have joined our site to find their true love! It’s a fact – Boeremeisies make the best Lovers! Join for FREE today and start dating!

Join for FREE!

Boeremeisie? Jou Boerseun wag vir jou!

Sluit Aan

Boodskappe vandag gestuur!

Enkellopende Meisies Vandag Aangesluit!

Manlike Lede vandag Aangesluit!

Nuwe Lede Hierdie Maand

Boeremeisies Rule!

Hoor hoe klop my hart..

" 'n Boeremeisie moet jy kry want sy kan lekker vry!"

Kry jou Boeremiesie!

Egte Profiele

icon-100Ons gebruik talle metodes om te verseker dat alle profiele eg is. Bo en behlawe ons anti-bedrog sagteware , gaan ons ook die geldigheid van profiele na deur die gebruik van Facebook en Google. Hoewel bedrieërs ons hooffokus is, beskerm ons ook ons lede teen vervalste profiele.

Aanlyn Veiligheid Advies

icon-dating-safetyOns doel is om jou aanlyn veiligheid te beskerm, en daarom voel ons dat dit belangrik is om ons kennis met jou te deel. Ons span deel gereeld advies, wenke en raad oor hoe om ‘n bedrieër raak te sien, en hoe om te verhoed dat jy hulle prooi word. Nie net dit nie, ons hou jou ook op hoogte van die jongste “scammer” tegnieke.

24/7 Toesighouding

icon-247moderationOns span “super” mense werk 24 uur per dag, 7 dae ‘n week om te verseker dat al ons lede eg is. Hulle gaan elke profiel en foto na wat op die werf gelaai word, sowel as om uit te kyk vir “scammers” en skelms. Te dank aan hulle , sal jy altyd net die regte mense hier op ons webwerf kry.